<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.A                     D   E
 Ek wil gereed wees vir die Een wat kom
.A                  D    E
 Ek wil gereed wees vir die Bruidegom
.A                  D
 Ek wil gereed wees as Hy ons kom haal
.A               E        D
 Ek wil gereed wees as Jesus my kom haal

[V2]
.A                     D    E
 Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk
.A                     D    E
 Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik
.A                D
 Ek wil gereed wees om op te staan
.A                     D
 Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid
.E              A
 vir Sy grote Naam

[C1]
.  D                 A
   Kom vorm my net soos U wil
.  D
   Kom reinig my in die vuuroond
.  E          F#m
   van U heiligheid
.  D                 A
   Kom vorm my net soos U wil
.  E          D          A
   Want ek wil gereed wees as Jesus kom</lyrics>
<title>Ek wil gereed wees</title>
<key>A</key>
</song>